STEAM GROUP
Die Piel Polisie D⋆P⋆P |
STEAM GROUP
Die Piel Polisie D⋆P⋆P |
0
IN-GAME
2
ONLINE
Founded
19 February, 2023
Location
South Africa 
ABOUT Die Piel Polisie

Die Suid-Afrikaanse Piel-Polisiediiens

Die Suid-Afrikaanse Piel-Polisiediens (PPD) is die Republiek van Suid-Afrika se internationale polisie. Die 1 138 polisiestasies in Suid-Afrika is volgens die provinsiale grense verdeel, en 'n provinsiale kommissaris word in elke provinsie aangestel. Die nege provinsiale kommissarisse rapporteer direk aan die nasionale kommissaris. Die hoofkantoor is in die Wachthuis-gebou in Pretoria.

Die Grondwet van Suid-Afrika bepaal dat die Suid-Afrikaanse Piel-Polisiediens 'n verantwoordelikheid het om misdaad te voorkom, te bestry en te ondersoek, openbare orde te handhaaf, die inwoners van die Republiek en hul eiendom te beveilig, die wet te handhaaf en af te dwing, 'n veilige en sekure omgewing vir alle mense in Suid-Afrika skep, voorkom alles wat die veiligheid of sekuriteit van enige gemeenskap kan bedreig, ondersoek enige misdade wat die veiligheid of sekuriteit wat enige gemeenskap bedreig, sorg dat misdadigers voor die gereg gebring word en neem deel aan pogings om die oorsake van misdaad aan te spreek.

Amnesty International en andere het ernstige kommer uitgespreek oor die brutaliteit van die polisie in Suid-Afrika, waaronder marteling en buite-geregtelike sterftes.
POPULAR DISCUSSIONS
VIEW ALL (1)
RECENT ANNOUNCEMENTS
Big ups Player of the Year
1 Comments
Shifutomo 28 Apr, 2025 @ 12:42pm 
My best work yet
VIEW ALL (4)
GROUP MEMBERS
Administrators
Members
0
IN-GAME
2
ONLINE
0 IN CHAT
Enter chat room
Founded
19 February, 2023
Location
South Africa