-tZi-tr0n
 
 
No information given.
Currently Online
Comments
ov3rk1ll 23 Dec, 2012 @ 9:03pm 
nope eks self maar nog nuut, nou maar omtrent 'n maand! Jyt nie actually 'n ander cd nodig om dit op n ander pc te install as dit net jy is wat gaan speel nie, jou cd key word op steam gestoor so jy kan op enige pc met steam die game install en net in sign met jou steam profile on dan speel! jy kan net nie op 2 pcs gelyk speel (jy en n vriend) met dieselfde profile nie.... ek het dit ook al probeer... good luck en laat weet my as jy iets kon uitfigure!