STEAM 组
Treffers #1_TRFRS
STEAM 组
Treffers #1_TRFRS
0
游戏中
2
在线
成立于
2008 年 11 月 9 日
国家/地区
South Africa 
关于 Treffers

ROCK DAAI LYFIE.

Kurt Darren, Steve Hofmeyr, Nicholis Louw, ons is al hier! En ons sal jou vet engelse arse pwn!

ROOI-ROK BOKKIE.



__________________________


"My diagnose is 'n shocker
Daar's probleme met die bokke
Vlieg 'n trainer uit Marocco
Fire almal en die kokke
En leer die res 'n bietjie sokker
Maar maak die Bulle almal Bokke!

Gee die kaalkopleeu lokke
Leen die Sharks hengelstokke
Skenk die Stormers al jou rokke
Maak die fluitjies almal klokke
Want 'n ref is maar 'n bogger
Maar maak die Bulle almal Bokke!

Kyk hoe pragtig is die manne
Kyk 'n mooi en ontspanne
Hulle hol soos koekepanne
Hulle tel mekaar se tande
Baie lus maar onbetrokke
Ag maak die Bulle almal Bokke!"

Steve Hofmeyr[www.stevehofmeyr.co.za]
Nicholis Louw[www.nicholislouw.co.za]
Kurt Darren[www.kurtdarren.co.za]
热门讨论
组成员
管理员
成员
0
游戏中
2
在线
0 聊天中
进入聊天室
成立于
2008 年 11 月 9 日
国家/地区
South Africa